Alweer ‘n oorloop Bulletin. Kom raak betrokke by die Speletjiesaand en Basaar!! Bergsig Bulletin 26 Feb-3 Mrt 2012.PDF Jeug uitdeelstuk.PDF
Argiewe vir ‘February, 2012’
GROOT MiKiTi Basaar
Op Saterdag 3 Maart was dit weer ons GROOT MaKiTi Basaar! I like to Move it Move it!!!
Kruisdiens Evaluasie
Voltooi hierdie vorm asb na die Kruisdiens en los op die bank / handig later deur die week in by die kerkkantoor / e-pos na na kruisdiens@george-bergsig.co.za / faks na 044 8714969. Kruisdiens Evaluasie.PDF
Bulletin 19-25 Februarie 2012
Sjoe, ‘n Bulletin wat behoorlik oorloop! Lees gerus en raak betrokke! Bergsig Bulletin 19-25 Feb 2012.PDF
I like to move it move it!
Ons tema : I like to move it move it!~ Ons GROOT MaKiTi Basaar skop reeds Vrydag 16:00 af met ‘n kuier-en-speletjies-aand-wat-skrik-vir-niks!! Almal: Oud & Jonk- is baie welkom! Bring asb AL jou vriende* saam! (* As jy nie baie vriende het nie, is hierdie die perfekte plek om hope nuwe vriende te ontmoet!!) Verlede jaar was [...] Read more »
Bulletin 12-18 Feb 2012
‘n Bulletin wat oorloop! Lees gerus en raak betrokke. Bergsig Bulletin 12-18 Feb 2012
5 Weke van Luister
Die afgelope week het die leierskap van ons gemeente in diepte gesprekke met dr Frederik Marais, Gemeente-konsultant van Stellenbosch, gevoer oor die roeping en toekoms van Bergsig gemeente. Ons het veral gesels oor die Godsvraag: Wat wil die Here vir Bergsig sê in ons situasie wat ons tans beleef? Ons sal baie graag in die [...] Read more »
29 Jan 2012- Ds Charl du Plessis *’n Nuwe Manier van leef (1)
Preekreeks: ‘n Nuwe Manier van leef (1) Barnabas, die bemoediger (vrygewigheid) Hand 4:32-37 Ds Charl du Plessis ‘n Nuwe manier van leef (1) Barnabas die bemoediger-Vrygewigheid.docx [ Kliek op opskrif/datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai] Reis saam met Barnabas en leer ken ‘n kant van die Christelike [...] Read more »
5 Feb 2012- Ds Rudolph Grobler *’n Nuwe Manier van leef (2)
Preekreeks: ‘n Nuwe Manier van leef (2) Barnabas, die borg (gasvryheid) Hand 9:26-31 Ds Rudolph Grobler [ Kliek op opskrif/datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai] Reis saam met Barnabas en leer ken ‘n kant van die Christelike lewe wat net in die beoefening van geestelike gewoontes [...] Read more »
Hernuwing van GGO
Sondag 19 Feb het ons geleentheid om ons Geloofsgelofte offers te hernu - of om vir die eerste keer ‘n GGO te maak. Het jy die Here al onvoorwaardelik vertrou vir iets wat jy weet die dieptepunt van sy wil verteenwoordig - die dra van die Goeie Nuus tot aan die uithoeke van die aarde? [...] Read more »



Onlangse Kommentaar