Biltong Brood en Woord

deur admin » kliek hier vir die volle artikel

Ons jaarlikse Biltong, Brood en Woord aand, Maandag 26 Sept saam met  Dr Jannie Botha (wat vroeër die jaar die Huweliksreeks hier aangebied het) was weereens ‘n belewenis. 

Jannie Botha aan die manne verduidelik wat die verskil tussen sport en Christenskap is:

In sport, of dit nou individuele of span sport is, moet elkeen opofferings maak en toegewyd wees. Dr Jannie het na die Springbokke verwys wat tans besig is om die Wereld beker te verdedig en die opofferings wat gemaak word en hulle toewyding om suksesvol te wees. Net so moet ons as manne ook in ons verhouding met Jesus opofferings maak en met dissipline toegewyd aan Jesus bly hetsy op individuele gebied of saam met ander omdat ons almal lede is van Christus se Liggam. Die opofferings wat van ons as manne moet maak in ons verhouding met Jesus is onder andere tyd, talente en geld. Die verskil tussen Christenskap en sport is met sport kan jy verloor maar met ons verhouding met Jesus het ons reeds gewen

Praatjie: [Kliek op opskrif  om oop te maak, en dan hier om  af te laai]

2 comments Gee jou kommentaar »

Get updates when new comments are added. Subscribe to the comments RSS Feed

Gerrit
September 14th, 2011

Ek wil graag 8 kaartjies reserveer.

Gerrit Stenvert
082 4935734

admin
September 20th, 2011

Dit is gereserveer, kom haal asb af by die kerkkantoor (044 8711338).

Gee jou kommentaar » (Nommer 32 by die site)

Spam Protection by WP-SpamFree

HINT: There are NO posts in the category called Events