Deputasieprogram 28 Julie tot 30 November 2011: Liewe vriende, Hier is die kersietyd verby, en het die koe-koe al opgehou sing … die somervakansie is hier, en die mense is bly oor die rustydperk wat voorlê. Wat my betref, berei ek my nou-al vir ‘n hele paar maande voor vir die besoek aan gemeentes en [...] Read more »
Argiewe vir die ‘Foto Argief’ Kategorie
Talentkonsert
Bergsig se eerste talentkonsert was ‘n reuse sukses. Rooikappie gaan nooit weer dieselfde betekenis hê nie…. kyk gerus na die pragfoto’s: ‘n Kwartier voor die vertoning, is die drie leraars in die kerkkantoor bymekaargeroep en vertel dat hul die eerste item op die program is: Rooikappertjie! Rudolph Grobler (wat die Jeugbediening volgende jaar gaan oorneem) [...] Read more »
Kerssangdiens 2010
Wanneer mens by die Staatsteater instap voor ‘n groot produksie, dan kry mens die gevoel van afwagting…hier gaan iets groots gebeur. Gisteraand was in Bergsig Gemeente se reisverhaal met die Vader, so ‘n groot aand. Die Gees se warmte en werking was voelbaar teenwoordig. Bedieningspanne het gereed gemaak vir ‘n aand van lof, aanbidding en [...] Read more »
Senior Kersete
11 November het die seniors die jaar halt geroep. Die okasie het in die kerksaal plaasgevind en almal wat daar was kan getuig dat die ete die moeite werd was om vir ‘n jaar lank te wag. Dit was ‘n gegons en ‘n gelag en ‘n gekuier soos wat net die seniors dit kan doen. [...] Read more »
Vrugtefees 2010
Bergsig is ‘n gemeente in beweging gebring deur God en Hy hou hul aan die gang! Dis waarom ons vrugtefees gehou het, om God te eer vir waar hy ons as mense gebruik om sy liefde te leef. Ons praat hier van mense soos ek en jy wat die Here so vul [...] Read more »
George vir JESUS
COME, NOW IS THE TIME TO WORSHIP COME, NOW IS THE TIME TO GIVE YOUR HEART. COME, JUST AS YOU ARE TO WORSHIP. COME, JUST AS YOU ARE BEFORE YOUR GOD. COME!
Môreson Ontbyt
‘n Heerlike ontbyt by Victoriabaai vir inwonertjies van Huis 8, Môreson, is aangebied deur die omgee tannies en-omies. Dankie Here vir ‘n perfekte oggend in Vicbaai. Die kinders sê: “Dankie tannie, dis die lekkerste ontbyt wat ek nog geeët het; ek sal dit nooit vergeet nie.” en “Dankie Kersvader!!! O kyk net wat het [...] Read more »
Kruisseminaar 17-21 Okt
Ds. Piet du Toit het hierdie seminaar aangebied gegrond op die voltooide werk van Christus aan die kruis. Hier is sleutels aan mense gegee om hul binnewêreld oop te sluit en te verstaan. Daar is ook diep insig in die werk van Christus aan en deur die kruis gegee. Temas: Ontdek jou ware identitieit, Die [...] Read more »
Biltong Brood & Woord 14 Okt
Ons gewilde Biltong Brood en Woord vir mans, is Donderdag 14 Oktober in Bergsig kerksaal aangebied. Die mans het heerlik gesmul aan die heerlike biltong en droë wors asook verskeie brode en konfyt. Die spreker, Balie Swart oud-Wêreldbeker Springbok van 1995, het ‘n inspirerende boodskap gebring. Izak Stephanus de Villiers Swart (gebore in Malmesbury op [...] Read more »
Wêreldimpaknaweek 10-12 September
Mike Burnard en Andrew Richards het aan ons dié naweek blootstelling gegee aan die veranderende konteks waarin die kerk haarself vandag bevind. Ons mag nie net hierdie dinge hoor en reken dit is iemand anders se verantwoordelikheid nie. Die Here stuur ons as gemeente om ‘n verskil te maak. Genadiglik is ons al by ‘n [...] Read more »



Onlangse Kommentaar