Argiewe vir die ‘Toekomstige Gebeure’ Kategorie

Pinkster 2012

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

As die Gees met Bergsig praat…elkeen wat kan hoor moet luister. Boekmerk Pinkster 2012.PDF Ons temas vir 2012 is: So  20 Mei Vergeet van eie krag 08:30 & 10:30 So  20 Mei Gevorm om soos Jesus te lyk 18:30 (Pannekoek, tbv Sending Italië @ R3) 18:30 Ma 21 Mei Die Gees vorm [...] Read more »

Kweek-geloof-tuis

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Kweek-geloof-tuis

Het jy ‘n huis? ‘n Woonstel? ‘n Kamer in ‘n koshuis? Is jou huis vol kinders? Is jy jonkgetroud, enkellopend, of bly jy in ‘n leë nes? Is jy oud of jonk? Dan is kweek- geloof- tuis vir jou. Die huis – jou huis, hoe dit ookal lyk – is waar jou geloof uitgeleef [...] Read more »

Eredienstye 2012

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Opsomming en Evaluasievorms hier beskikbaar. Eredienstye-2012 Kruisdiens Evaluasievorm.PDF Erediens Evaluasie.PDF

Aktuele Temas & Kommunikasie

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Aktuele Temas & Kommunikasie

Die Gemeentebediening diensgroep wil graag een maal per kwartaal ‘n aktuele onderwerp hanteer. Om te hoor watter aktuele temas julle graag wil bespreek, vra ons terugvoer oor spesifieke temas wat in julle harte leef. Sryf dit asb neer op onderstaande vorm en gooi dit vir ons in die bussies by die [...] Read more »

Eredienste in Vakansietyd

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

In vakansietyd is die eredienstye soos volg: Gewone Erediens - 08:30 Alternatiewe Diens - 10:00 Kruisdiens 18:30. Geen Kleuterkerk  of Kategese tydens die vakansie nie. In die Junie/Julie skoolvakansie is die eredienste: Gewone Eredien 08:30, Alternatiewe Diens 10:00, Kruisdiens 18:30.

Weet ons van jou?

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Weet ons van jou?

Weet jy van ons? Weet ons van jou? Om kommunikasie van gemeente-aktiwiteite te bevorder, wil ons graag ons databasis op hoogte bring. As jou adres, kontaknommers of e-pos adres verander het, kontak asb die kerkkantoor, of stuur ‘n e-pos na kantoor@george-bergsig.co.za met die besonderhede. As jy enige inligting onder ons aandag wil bring, laai gerus [...] Read more »

HINT: There are NO posts in the category called Events