18:30-20:00 van 14-17 Mei 2012 by Outeniqua Hoërskool. Word aangebied deur Ds Manie Botha. Die tema: Lesse in die woestyn Dessert-Desert.
Argiewe vir die ‘Jeug’ Kategorie
DKSS
Dating Kissing Sex & Stuff Ons eerste hoërskool Kweek-geloof-tuis geleentheid is vir alle gr8 en 9 kinders sowel as ouers. Die geleentheid vind op Vrydag 13 April plaas vanaf 16:30 tot 22:00 (sien program onderaan). Info DKSS. PDF Die basiese doel van hierdie geleentheid is om aan jongmense te wys dat God seks geskep het, dat dit ’n goeie [...] Read more »
Kruisdiens Evaluasie
Voltooi hierdie vorm asb na die Kruisdiens en los op die bank / handig later deur die week in by die kerkkantoor / e-pos na na kruisdiens@george-bergsig.co.za / faks na 044 8714969. Kruisdiens Evaluasie.PDF
I like to move it move it!
Ons tema : I like to move it move it!~ Ons GROOT MaKiTi Basaar skop reeds Vrydag 16:00 af met ‘n kuier-en-speletjies-aand-wat-skrik-vir-niks!! Almal: Oud & Jonk- is baie welkom! Bring asb AL jou vriende* saam! (* As jy nie baie vriende het nie, is hierdie die perfekte plek om hope nuwe vriende te ontmoet!!) Verlede jaar was [...] Read more »
Jeug Afskop & Gesinsdiens
Die Gesinsdiens en Jeug afskop van Sondag oggend was groot pret vir oud en jonk. Baie dankie aan die Stranddiens-spanne wat opgetree het.
Kruisdiens @ Heroldsbaai
Op 29 Januarie het Bergsig sy jaarlikse stranddiens op Heroldsbaai gehou. Dit was ‘n fantastiese ervaring om Sy naam groot te maak by die see met die vars soutbriesie, branders wat breek en sand tussen jou tone. Ons het heerlik saam gekuier na die diens. Dankie aan almal se harde werk om die geleentheid moontlik [...] Read more »
BELYDENISKamp
17-19 Februarie 2012 by Out of Africa Missions (net buitekant George). Bring asb die volgende ekstra saam: Bybel en aantekeningboek, eetgerei, beddegoed of slaapsak en kussing, muskietgoed, hoed ,sonbrandmiddel, swembroek, stapskoene/tekkies, seuns: klein pakkie beskuit, meisies: klein pakkie koekies. Ouers kan hulle kinders Vrydag 17 Febr. 16:00 aflaai by die kampterrein (aanwysings sal deurgegee word) en [...] Read more »
Is jy tussen 18 en 35?
Hello julle! Dit sal so lekker wees as jy ons kan join vir ‘n kuier saam met die ander jong werkendes in ons gemeente. Die idee is om ‘n geleentheid te bied om mekaar beter te leer ken en sommer net lekker saam te kuier. Julle kan ook dan met my gesels as julle ‘n [...] Read more »
Kategese groepsindeling
Fake
Baie mense glo in God, maar leef asof Hy glad nie bestaan nie. Ons is almal ‘n bietjie fake. Ons se een ding, maar leef iets heeltemal anders. Ons gee graag voor en probeer mense beindruk, terwyl ons eintlik diep binne ons donker geheime hou. Ons twyfel. Ons is hartseer. Ons is onseker van onsself. [...] Read more »



Onlangse Kommentaar