Argiewe vir die ‘Preke 2011’ Kategorie

6 Apr 2012-Ds Charl du Plessis *Goeie Vrydag

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

PREEK NOG NIE BESKIKBAAR NIE: [ Kliek op opskrif/datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

18 Mrt 2012-Ds Rudolph Grobler *Paassangdiens

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Tema: Getsemane tot Golgotha 1. Jesus in Getsemane: Lukas 22:47-53 · Kers · Lied: Wat ’n vriend het ons in Jesus (GSB 121) · Dans (Getsemane) 2. Jesus word gevange geneem: Lukas 22:47-53 · Kers · Lied: You did not wait for me (AL 200) 3. Petrus verloën [...] Read more »

Kweek-geloof-tuis

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Kweek-geloof-tuis

Het jy ‘n huis? ‘n Woonstel? ‘n Kamer in ‘n koshuis? Is jou huis vol kinders? Is jy jonkgetroud, enkellopend, of bly jy in ‘n leë nes? Is jy oud of jonk? Dan is kweek- geloof- tuis vir jou. Die huis – jou huis, hoe dit ookal lyk – is waar jou geloof uitgeleef [...] Read more »

31 Des 2011-Ds Anton Louw

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Ds Anton Louw. Ps.90:10, Rom 13:11-14, Kol 3:12-18, Efe 5:15-17. [ Kliek op opskrif/datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

25 Des 2011-Ds Hannes Pretorius *Die ster van Bethlehem

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Die ster van Bethlehem. Matt 2 : 1 - 12. Ds Hannes Pretorius. [ Kliek op opskrif/datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

4 Des 2011-Rudolph Grobler *Bevestiging & Intreepreek

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Prop Rudolph Grobler is bevestig deur sy pa, dr Wollie Grobler, van Bloemfontein Klipkerk. [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

4 Des 2011-Ds Rudolph Grobler *Die rimpel effek

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

“Die rimpel effek”. Ds Rudolph Grobler [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

27 Nov 2011-Anton Louw *Daar is geen god soos GOD nie! (7)

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

PREEKREEKS-Erediens: Daar is geen god soos GOD nie! (7) Net by God vind ek rus Ps 62:1-13 [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

20 Nov 2011-Rudolph Grobler *Volg Hom

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Kruisdiens: Matt 9:9-13. Volg Hom. Prop Rudolph Grobler Belydenisaflegging [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

20 Nov 2011-Rudolph Grobler *Daar is geen god soos GOD nie! (6)

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

PREEKREEKS-Erediens: Daar is geen god soos GOD nie! (6) Hy glimlag graag.  Prop Rudolph Grobler Luk 14:15-24 [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]

HINT: There are NO posts in the category called Events