“Die rimpel effek”. Ds Rudolph Grobler [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
Argiewe vir die ‘Kruisdienste 2011’ Kategorie
20 Nov 2011-Rudolph Grobler *Volg Hom
Kruisdiens: Matt 9:9-13. Volg Hom. Prop Rudolph Grobler Belydenisaflegging [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
13 Nov Stephanus Louw *Kruisdiens- Genesis vir vandag (5)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (5) U word hartlik uitgenooi na Bet-El, seur die God van Jakob RSVP tydens Kruisdiens Kom en ontdek Genesis vir vandag: Bet-El-uitnodiging.PDF KD 13-11-2011 Bet-El.ppsx [Preek nog nie beskikbaar- Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
6 Nov Hannes Pretorius *Kruisdiens- Genesis vir vandag (4)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (4) Plan B: As my drome uitbom. Ds. Hannes Pretorius Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
30 Okt Anton Louw *Kruisdiens- Genesis vir vandag (2)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (2) Ken jy God van die onmoontlike? Gen 17 Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
23 Okt 2011-Francois Hattingh “Kuier, kuier tot op Emmaüs”
Francois Hattingh, sendeling in Mosambiek. “Kuier, kuier tot op Emmaüs” [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
Genesis vir vandag
Kruisdiens reeks 16 Okt - 13 Nov 2011. Stap saam met ons deur Genesis, en leer meer God se beloftes en plan met mense se lewens.
16 Okt Stephanus Louw *Kruisdiens- Genesis vir vandag (1)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (1) Wat het die volgende in gemeen: i-pad, i-phone, i-pod en i-sak? Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
9 Okt 2011 Rudolph Grobler *Kruisdiens- Regte geloof
Jak 2:14-26, Regte geloof. Rudolph Grobler [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai] Uitdeelstuk: KD-09-10-2011-regte-geloof
9 Okt 2011-Rudolph Grobler *Kruisdiens:
Teks: Jakobus 2:14-26 Gebruik die volgende riglyne vir Bybelstudie na aanlyding van die preek: 1. Kennis Wat leer jy uit die gedeelte? Wat weet jy nou wat jy nie vantevore geweet het nie? 2. Emosies Watter gevoelens bring die teks by jou op? Watter invloed het dit op jou verhouding met [...] Read more »



Onlangse Kommentaar