Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (5) U word hartlik uitgenooi na Bet-El, seur die God van Jakob RSVP tydens Kruisdiens Kom en ontdek Genesis vir vandag: Bet-El-uitnodiging.PDF KD 13-11-2011 Bet-El.ppsx [Preek nog nie beskikbaar- Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
Argiewe vir die ‘Genesis vir vandag’ Kategorie
6 Nov Hannes Pretorius *Kruisdiens- Genesis vir vandag (4)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (4) Plan B: As my drome uitbom. Ds. Hannes Pretorius Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
30 Okt Anton Louw *Kruisdiens- Genesis vir vandag (2)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (2) Ken jy God van die onmoontlike? Gen 17 Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]
Genesis vir vandag
Kruisdiens reeks 16 Okt - 13 Nov 2011. Stap saam met ons deur Genesis, en leer meer God se beloftes en plan met mense se lewens.
16 Okt Stephanus Louw *Kruisdiens- Genesis vir vandag (1)
Kruisdiens Reeks: Genesis vir vandag (1) Wat het die volgende in gemeen: i-pad, i-phone, i-pod en i-sak? Kom en ontdek Genesis vir vandag [Kliek op datum om oop te maak, en dan hier om die preek af te laai]



Onlangse Kommentaar