Argiewe vir die ‘Reekse’ Kategorie

Op weg na die Kruis

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Tot en met Paasnaweek het ons ‘n nuwe reeks met die tema: Op weg na die Kruis. Kom deel in die lyding van Jesus tydens die volgende maand se eredienste.

Belydenisaflegging 28 Aug 2011

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Belydenisaflegging 28 Aug 2011

Sondagaand 28 Augustus het 26 jongmense Belydenis van geloof afgelê. Tema: gewortel in Jesus. Kol 2:6,7 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.

Leef gesond!

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Leef gesond!

Die Daniël-Konferensie aan die begin van die kwartaal het baie van ons mans terug huistoe gestuur met die boodskap dat die die Here God, jou vrou, jou gesin, jou liggaam en jou werk baie kosbaar vir jou moet wees. Dit staan in ‘n baie fyn balans met mekaar ;  as Christus sentraal in ons lewe [...] Read more »

Wat lê onder die ysberg?

deur admin » 2 comments bygevoeg. Kliek om kommentaar te lewer.

Om ‘n gesonde dissipel of navolger van die Here Jesus te wees het baie te make met emosionele volwassenheid

40 Dae van LIEFDE

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for 40 Dae van LIEFDE

Elke mens staan in ‘n verhouding met ander mense elke dag. Wie ken liefde en verhoudings beter as Jesus! Hy het vir ons gewys hoe ware liefde lyk deur Sy vyande lief te hê en Homself aan die kruis vir ons te gee. Wat sou jy bereid wees om te gee om nuwe betekenis en [...] Read more »

40 Dae van Liefde

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

24 Januarie 2010. Laat alles in liefde geskied. Ds. Charl du Plessis Regs-klik hier om die preek af te laai

Kyk met nuwe oë na God.

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Kruisdiens 18:30

God stuur ons om sy liefde te leef

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

GOD STUUR ONS OM SY LIEFDE TE LÉÉF Gedurende die derde kwartaal het ons stilgestaan by die tema: God verander lewens. Hierdie laaste kwartaal van 2009 is ons tema: Hy stuur ons om sy liefde te lééf. Daar is geen manier waarop ons God se liefde kan gaan uitleef, as Hy nie eers ons lewens [...] Read more »

ABBA Pappa, Vader

deur admin » Daar is 1 comment. Kliek om kommentaar te lewer.

Pappa, Vader Abba
Kruisdiens 18:30 25 Okt - 6 Des

Die 10 GEBOOIE

deur admin » 2 comments bygevoeg. Kliek om kommentaar te lewer.
Image for Die 10 GEBOOIE

Reels, reels en nogmals reels… Genoeg! Waar dan is ‘n liefdevolle God wat omgee? God is not trying to make bad people good; He is trying to keep free people free! Whenever God compliments you with a rule, its evidence that you are [...] Read more »

HINT: There are NO posts in the category called Events