Argiewe vir die ‘Sendingnuus’ Kategorie

Sendingnuus Mei 2012

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Ons gemeente by verskeie projekte in die gemeenskap betrokke. Lees gerus meer in ons jongste Sendingnuus: Sendingnuus Mei 2012.PDF

Gerrit, Sonja, Mateo, Talita en Elysa Brink

deur admin » 2 comments bygevoeg. Kliek om kommentaar te lewer.
Image for Gerrit, Sonja, Mateo, Talita en Elysa Brink

Maart 2012: Na ons koudste winter nog in Nederland en ’n tyd van winter in ons lewens, het die lente aangebreek. As ek terugkyk na die afgelope 3 maande, dan is my hart gevul met soveel dankbaarheid. Die hipofise tumor is suksesvol verwyder en die weefsel was goedaardig! Die pituêre klier is nie tydens [...] Read more »

Sendingnuus Maart 2012

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Lees gerus ons nuutste Sendingnuus: Sendingnuus Maart 2012.PDF

Hernuwing van GGO

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Hernuwing van GGO

Sondag 19 Feb het ons geleentheid om ons Geloofsgelofte offers te hernu - of om vir die eerste keer ‘n GGO te maak. Het jy die Here al onvoorwaardelik vertrou vir iets wat jy weet die dieptepunt van sy wil verteenwoordig - die dra van die Goeie Nuus tot aan die uithoeke van die aarde? [...] Read more »

SENDING PORTUGAL

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for SENDING PORTUGAL

Laai gerus ons eerste Nuusbrief vir 2012 af: gerrie-en-arlene-coetzee-2011-en-2012 Nuusbrief Gerrie & Arlene Coetzee Jan 2012 Dankie Gerrie en Arlene Goeidag, Ons nuusbrief vir Nov 2011- lekker lees !! Jesusliefde Gerrie en Arlene Portugal-Sending-Nuusbrief-Nnov-2011.PDF Des en Philda Benkenstein se terugvoer na hul aankoms in Suid-Afrika. Ons is dankbaar dat hulle [...] Read more »

Francois & Nadia Hattingh, NTM Mozambique

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Francois & Nadia Hattingh, NTM Mozambique

“Going” to school Our biggest news is that Franco, Heide-Marie and Waldo started at a local public school for the new 2012 academic year!  Our three kids have been home schooled since the beginning – Franco already for 6 years – so going to school with many teachers, class mates, uniforms, book [...] Read more »

GESKENKPAKKIES VIR KINDERS VAN THEMBALLETHU 2000 PROJEK

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

THEMBALETHU 2000 JEUGPROJEK – GESKENKE EN HULP DEUR DIE JAAR Graag wil ons almal wie geskenke gegee het of op enige ander manier ‘n bydrae gemaak het tot die kersfunksie asook deur die jaar, hartlik bedank daarvoor. Die funksie, wat ook deur die ouers bygewoon is, het baie goed afgeloop. Die twee [...] Read more »

Thembalethu 2000 Kersparty 2011

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

THEMBALETHU 2000 JEUGPROJEK – GESKENKE EN HULP DEUR DIE JAAR Graag wil ons almal wie geskenke gegee het of op enige ander manier ‘n bydrae gemaak het tot die kersfunksie asook deur die jaar, hartlik bedank daarvoor. Die funksie, wat ook deur die ouers bygewoon is, het baie goed afgeloop. Die twee ouer en jonger [...] Read more »

Msinga 2012 Uitreik

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Msinga 2012 Uitreik

Die 2012 uitreik vind plaas tydens die eerste week van die Junie vakansie, 23 Junie tot 30 Julie 2012. Inskrywings sluit einde Maart 2012. Laai gerus die inskrywing hier af:  Msinga-2012-inskrywing.doc Tydens volgende jaar se uitreik gaan die volgende projekte aangepak: 1.  Gordyne vir die [...] Read more »

Sendingnuus Oktober 2011

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Sendingnuus Oktober 2011

Ubabalo Opleiding word op 28 en 29 Oktober aangebied deur Ben Marais (Hope through Sport). Kom leer hoe om die Evangelie dmv sport aan mense oor te dra. (Sien bladsy 4 van die Sendingnuus vir meer inligting.)

HINT: There are NO posts in the category called Events