Argiewe vir die ‘'n Terugblik’ Kategorie

Schoemanspoort Retraite 1

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Ons jaarlikse Dissipelskap Retraite is deur Ds Deon Loots by Schoemanspoort aangebied. Terugvoer ontvang: A few words about the weekends retreat, the only word that a person can really use is WOW.  First impression how great is our God, fresh air, stunning view, back to basic and freezing cold on the outside but the atmosphere [...] Read more »

GROOT MiKiTi Basaar

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Op Saterdag 3 Maart was dit weer ons GROOT MaKiTi Basaar! I like to Move it Move it!!!

5 Weke van Luister

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for 5 Weke van Luister

Die afgelope week het die leierskap van ons gemeente in diepte gesprekke met dr Frederik Marais, Gemeente-konsultant van Stellenbosch, gevoer oor die roeping en toekoms van Bergsig gemeente. Ons het veral gesels oor die Godsvraag: Wat wil die Here vir Bergsig sê in ons situasie wat ons tans beleef? Ons sal baie graag in die [...] Read more »

KGT- Seën jou kind (2jr)

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for KGT- Seën jou kind (2jr)

Ons eerste Kweek-geloof-tuis toerustings-geleentheid, wat handel oor die seën van jou kind, het op 1 Februarie plaasgevind. Ds Hannes Pretorius was aan die woord. Hy het die navorsing van George Barna aangehaal, dit benadruk dat ouers groot invloed op hul kinders se geestelike lewe het: meer as die kerk, jeugaktiwiteite en kampe. Ouers is die [...] Read more »

Somerontbyt

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Dit was ‘n heerlike Somerontbyt  Saterdag 28 Januarie. R4300 is ingesamel ten bate van Bergsig Basaar. Ons eie “Noot vir Noot” se Maak-My-Siek-Fabriek het opgetree. Baie dankie aan Cedrick Muller en sy band: Natalie Kitaar, Chris Panic Mechanic, Francois Yskas en Dolf Prokerower. Eckardt Choppie het die powerpoint saamgestel en behartig. Die Onthaalbedienig het weer uitgekap en ‘n heerlike ete voorgesit. [...] Read more »

KGT - Ons gaan skool toe (Gr1)

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for KGT - Ons gaan skool toe (Gr1)

Bergsig het  Sondag (15 Januarie) ‘n geleentheid tydens die eredienste (08:00 en 10:00) geskep waartydens ons alle nuwe Graad 1 leerders aan die sorg van God opgedra is en sy seën hul toegebid is. Jou kind, en julle as ouers, is vir ons baie kosbaar.  Hierdie seën- en uitstuur-geleentheid vorm deel van die gemeente [...] Read more »

4e Leraarspaar vir NGK George-Bergsig

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for 4e Leraarspaar vir NGK George-Bergsig

4e Leraarspaar vir NG George-Bergsig In enige gemeente se reisverhaal, is die bevestiging van ‘n nuwe leraarspaar, ‘n baie besondere geleentheid om te vier. Vir die afgelope jaar was Rudolph Grobler met die afhandeling van sy finale studiejaar aan die Universiteit van Bloemfontein besig. Deel van sy finalejaar was om ‘n praktiese gemeentejaar in [...] Read more »

Kerssangdiens 27 Nov 19:00

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Elke jaar ervaar ek dit… hierdie vreugdevolle verwagting, ’n opgewonde uitsien en opbou na Sondagaand 27 November toe ons Kersproduksie weer in Bergsig plaasgevind het. Van vroeg die middag af word die laaste voorbereidings getref. Daar was klank, videokameras, musiekinstrumente, ekstra ligte, vlae, danse  en pragtige versierings van blom en loof met kerse wat gebrand [...] Read more »

Senior lidmaat “brunch”

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.
Image for Senior lidmaat “brunch”

Ons senior lidmate het weereens heerlik gesmul en saamgekuier. Baie dankie aan Antionette Marais en haar span raakvat dames vir die besonderse geregte: Annatjie Botes, Liza Botha, Ria Brandt, Thea Dyason, Maxie Ellmer, Linda le Roux, Susan Loubser, Antoinette Marais, Marie Marais, Juliana Muller, Annali Murray, Linnette Nortje, Doreen Nortjé, Rina Notley, Sarie Notley, Dina Pheiffer, [...] Read more »

Bybelstudiegroep besoek Syferfontein plakkerskamp

deur admin » Wees eerste om kommentaar te lewer.

Hierdie uitreik is nou vir jou ‘n “uit jou gemaksone” uitreik! Elke jaar reik Richard van Tonder se Bybelstudiegroep uit na Syferfontein plakkerskamp. Dit is geleë buite Pacaltsdorp. Ons brei en maak mussies, truie en warm sweetpaktoppies vir kinders tot 4 jaar. Ons trakteer ook die kinders met vrugte en lekkernye. Die behoeftes van die [...] Read more »

HINT: There are NO posts in the category called Events