Dag alle Msingane, Indien enige persoon graag by die projekspan wil betrokke raak, laat weet asb so gou moontlik vir my. Die 2011 uitreik vind plaas vanaf 25 Junie tot 3 Julie. Inskrywings sluit einde Maart. Ons kan slegs 40 persone neem, so wikkel met jou inskrywingsvorm! msinga-2011-inskrywing Ons wil graag ook ‘n [...] Read more »
Argiewe vir die ‘Uncategorized’ Kategorie
GROOT MiKiTi Basaar 5 Maart
Saterdag 5 Maart vanaf 09:30 is dit weer tyd vir ons jaarlikse GROOT MiKiTi Basaar. Saterdag 09:30 kan jy vleis, groente, vrugte, pannekoek en ons fantastiese basaarpoeding kom koop! Ontbyt word vanaf 08:00 bedien.Hoop om jou daar te sien! BASAAR KONVENORS VIR 2011 VAN NAAM BASAARTAFEL Kontak nr [...] Read more »
Equip Opleiding 19-22 Sept
School of Transformation met Ron Martoia Datum 19-22 Sept om 19h00. Plek : Outeniqua Hoërskool. Koste : R100-00 (Bankbesonderhede is op die Inskrywingsvorms) Inskrywingsvorms en geld kan tot Sondagoggend by Corrie (Eden Gemeente - Diens) ingegee word. PDF: school-of-transformation-inskrywingsvorm
27 Junie 2010. Preek: “Life interrupted” Ds. Anton Louw
Regs-klik hier om die preek af te laai



Onlangse Kommentaar