Reels, reels en nogmals reels… Genoeg! Waar dan is ‘n liefdevolle God wat omgee?
God is not trying to make bad people good; He is trying to keep free people free!
Whenever God compliments you with a rule, its evidence that you are already in.
Reels is daar omdat jy in is, nie om in te kom nie!
Die 10 Gebooie is nie ‘n voorwaarde vir God se liefde nie maar ‘n verklaring van God se liefde!
Kom woon die reeks by en begryp God se Vaderhart vir jou!



2 comments Gee jou kommentaar »
Get updates when new comments are added. Subscribe to the comments RSS Feed
May 3rd, 2010
Die Tien Gebooie en die gehoorsaamheid daaraan uit Liefde tot God is van Kardinale belang so ook die onderhou van sy Sabbat Saterdag
July 20th, 2011
dag
het gelees en het n eie vraag ?
wil weet presies watter dag is ons dag van sabbat , ons lewe vandag met die kalender wat as maandag tot sondag . maar wat is die regte dag soos die bybel
se . soos toe jesus se dood en opstanding ens.
kan u my help
dankie
dianne
te witbank mapumalanga