1 Administratiewe Bestuurskomitee
Voorsitter - vakant
2 Diensgroep vir Finansies
Koördineerder - Anton von Below (044 871 1934)
Sien om na die bestuur van die gemeente se finansies. Jaarliks word ‘n begroting aan die kerkraad voorgelê en sorg word gedra dat die insameling en besteding van fondse verantwoordelik en met omsigtigheid geskied.
3 Diensgroep vir Eiendomme
Koördineerder - Fritz Venter (082 552 4300)
Die bediening sien om na die instandhouding en versorging van die gemeente se eiendomme en bates.
4 Diensgroep vir Diensverhoudinge
Koördineerder - Tobie Nortje (082 375 1779)
Bestuur alle diensverhoudinge tussen die kerkraad, as werkgewer en sy werknemers. Een van hierdie bediening se funksies is om toe te sien dat billike arbeidspraktyke gehandhaaf word.
5 Diensgroep vir Bestuursadvies
Koördineerder - vakant
Doel: Om ‘n bestuursadviesdiens aan al die komponente van die gemeente-organisasie te lewer en sodoende die doeltreffendheid van die organisasie te verhoog.
6 Kerkkantoor (044 871 1338)
Kantoorbestuurder: Johann Steenberg (044 871 0266)
Skriba/ Kassier: Daan Botha (082 775 2346)
Ontvangs/ Skakelbeampte: Martie van Staden (082 936 2700)
Inligtingsbeampte: Wilna Jones (082 493 2870)
Koster: Gerrie Lourens (082 409 4243)
Orreliste: Surika Louw (044 871 1212)




Onlangse Kommentaar