Gemeentebediening

deur admin

Koördineerder:  Maritz Stander (044 871 3667)

1. Visie:

kerkOm die lidmate geestelik te versorg, op te bou en toe te rus om as ware gestuurdes, God se liefde binne en buite die gemeente te lééf.

2. Bedieninge:

Onthaalbediening: Antoinette Marais  (044 871 3428  of 083 560 9991)
Doen spyseniering vir spesiale gemeentefunksies.

• Ondersteuningsbediening: Anna Stander (044 873 5459)
Bemoedig, ondersteun en begelei ouers wat kinders aan die dood afgestaan het.
Byeenkomste vind plaas soos op kalender aangedui.

• Vrouebediening: Linda Pretorius (044 871 2509)
‘n Omgee- en uitreikbediening deur vroue vir en na
mekaar, die gemeente en gemeenskap.
Vergader Maandagaande soos op kalender aangedui.

• Mannebediening: Hannes Pretorius (044 871 2509)
Reël gedurende die jaar geleenthede wat spesifiek op die behoeftes van die manne in die gemeente gerig is.

• Basaarbediening: Gerda Taljaard (076 522 8454)
Beplan en organiseer die basaar.

HINT: There are NO posts in the category called Events