Senior Lidmate

deur admin

DIENSGROEP VIR SENIOR LIDMATE

Koordineerder: Johan Ferreira (082 895 7023)

16.1  Kernwaardes en Visie: Om senior lidmate van die gemeente te ondersteun en te versorg.

Bybelstudie16.2  Bybelstudie/Selgemeentes:

Senior lidmate word aangemoedig om by ‘n Bybelstudiegroep of Selgemeente in te skakel. Kontak vir Martie van Staden by die kerkkantoor (044 871 1338).

16.3 Gemeentesorg:

Besoek, ondersteun en versorg ouer lidmate, eensames en siekes.

16.4 Ondersteuningsgroep vir enkellopendes:

Dit is ‘n ondersteuningsgroep vir mense wat ‘n lewensmaat verloor het, geskei is of nooit getroud is nie.

8281783016.5 Nutsman bediening:

Die klein herstelwerk en onderhoud in en rondom die huis vir senior lidmate.

16.6 Kwartaallikse byeenkoms:

Daar word kwartaalliks ‘n gesellige byeenkoms vir seniors gehou waar ‘n aktuele tema hanteer word.

16.7 Uitstappies:

Gedurende die jaar word daar uitstappies in die omgewing gereël.

16.8 Jaarlikse ete:

In November elke jaar word ‘n ete gehou vir al die senior lidmate in die gemeente.

Foto gallery van vorige byeenkomste:

16.9 Verjaarsdae:

a3

Senior lidmaat verjaarsdae:

Baie geluk met u verjaarsdag. Mag dit ‘n wonderlike dag vir u wees en die begin van ‘n lewensjaar waarin u God se liefde en vrede elke dag sal ervaar.

Senior lidmaat verjaarsdae 2011-1ste termyn.PDF

Senior lidmaat verjaarsdae 2011-2de termyn.PDF

Op 17 Maart het die seniors weer saam gekuier. Dit is goed bygewoon en soos in die verlede is daar lekker gekuier en gesels rondom ‘n koppie tee en verversings:

Foto gallery van vorige byeenkomste:

Kersete 2010

Lentetee 2010


Senior Tee 2009:

Senior tee 5 November 2009:

HINT: There are NO posts in the category called Events