Sang en Musiekbediening

deur admin

musiekHierdie bediening bestaan uit sang en die speel van verskillende musiekinstrumente deur lid­mate om só die Here vóór en tydens al drie eredienste te dien.

Sang- en Musiekbediening tydens Eredienste:

Koördineerder en orreliste: Surika Louw (044 871 1212)
Musiekleier Gewone erediens - Surika Louw (044 871 1212)
Orkesleiers:Alternatiewe erediens - Surika Louw (044 871 1212);  Carlo Jacobs (0825739232)
Orkesleier Kruisdiens - André Botha (072 026 0114)

HINT: There are NO posts in the category called Events