Gebedsgeleenthede

deur admin

gebed* Oggendgebedsgroep

Elke Dinsdag- en Donderdagoggend van 06h20 - 06h40 in die Jeuglokaal.

* Dinsdagaandgebedsgroep

Dinsdae van 17h30 - 18h30 in die gebedskapel.

* Woensdagaandgebedsgroep

Woensdae van 17h30 - 18h30 by Patrysstraat 10 (Sendingbiduur).

* SMS gebedsbediening

Die bediening bid vir dringende sake wat per sms aan die lede gestuur word. As jy wil inskakel of ‘n dringende versoek het wat jy wil deurgee, kan jy die kerkkantoor kontak.

Kontak Daan Roestorf  (044 871 2623)

HINT: There are NO posts in the category called Events