Die bediening gee advies aan bestuur oor alle aspekte rakende kommunikasie binne die gemeente en evalueer bestaande netwerke/optredes. Dit dra ook inligting oor aan lidmate oor aktiwiteite en gebeure deur middel van die verskillende kommunikasiemetodes.
Koördineerder: Fernando Tallie (874 4472 / 083 376 9367)



Onlangse Kommentaar