Getuienis

deur admin

bybel-3Om die gemeente op so ‘n wyse te dien dat ons saam deel kan wees van die uitbou van God se Koninkryk in die wêreld.  Ons visie is gebaseer op Hand. 1:8, dit wil sê ons reik saam uit van Jerusalem (George) tot by die uithoeke van die wêreld, in die krag van die Heilige Gees.

Ons wil dit graag bereik deur:

  • Sendelinge uit te stuur en/of te ondersteun deur middel van projekspanne.
  • Projekte en uitreikaksies - plaaslik en verder.
  • Gebed.
  • Finansiële ondersteuning van sendelinge, projekte en uitreikaksies.

Kyk gerus na die SENDING hofie op die Tuisblad vir meer inligting

HINT: There are NO posts in the category called Events