VISIE:
‘n Groot en belangrike deel (32%) van ons gemeente bestaan uit ons jongmense jonger as 30. Ons doel en visie vir ons jongmense en kinders is om elkeen van hulle te help om:
· lewenslank ‘n volgeling van die Here Jesus te wees en te bly,
· geestelik te kan groei,
· diensbaar in die Koninkryk te wees.












Onlangse Kommentaar