Dissipelskap vir Gr 12’s

deur admin

Bybel8‘n Proses in geestelike begeleiding. Vir almal wat wil groei in hul verhouding met God …  wat as Sy dissipels in die wêreld wil leef … wat wil leer om in Sy teenwoordigheid te leef … kom sluit aan by ons. Sondae 08h00 -  09h30 en 17h15 -  18h30 by die kerk.

(Derik Cloete  083 654 8712 en Gert Fourie  083 292 3061)

HINT: There are NO posts in the category called Events