Vir Naskool studente en werkende jongmense
Woensdae 19:00 - 21:30
Koördineerder: Marina Brink (084 484 8423)
Jel is ‘n akroniem vir JESUS=LIFE. Jel is ‘n aksie vir jongvolwasse persone wat te oud is vir skool maar jonk genoeg van gees is om hulself as jongvolwassenes te beskou. Jel is ‘n aksie van George-Bergsig NG gemeente.




Onlangse Kommentaar