Kategese

deur admin

Kategese bly steeds die hoogste prioriteit van die bediening aan ons kinders en jongmense.

Dit vind weekliks tussen die twee eredienste tydens die skooltermyne plaas.

Leierkategeet :

Carolien de Wet (Gr 1  6: 073 558 0091) en

Derik Cloete (Gr 7  12: 083 654 8712) is die leierkategete wat die administrasie hanteer.

kategese-tydens-die-jaar1

HINT: There are NO posts in the category called Events