Die Kleuterkerk (voorskoolse kinders) vergader elke Sondag tydens die Alternatiewe diens in die Jeuglokaal.
Lof en aanbidding, ‘n poppeteater en Bybelse onderrig word vir die kinders op hulle vlak aangebied.
Koördineerder: Danette Kotzé (083 647 5400).



Onlangse Kommentaar