Koshuisbediening (Beyers Tehuis)

deur admin

bid

Freddie Stander (044 871 2681) is die koördineerder.

Bybelstudie word weekliks  op ‘n  Maandagaand vir die seuns van hierdie koshuis in kleingroepe gehou.

Mans is welkom om te kom help as leiers. Kontak vir Freddie.

HINT: There are NO posts in the category called Events