Binne ons gemeente is daar ‘n verskeidenheid van Bybelstudiegroepe wat weekliks vergader.
Dit is ‘n geleentheid om deel te hê aan die lief en leed van ‘n klein groepie gelowiges, om die gemeenskap van gelowiges te ervaar en jou kennis van die Woord te verbreed.
Tans funksioneer verskeie groepe en lidmate is welkom om in te skakel.
Laai gerus af: Bybelstudiegroepe.pdf



Onlangse Kommentaar