Msinga

deur admin

Hierdie gebied is geleë in die hart van KwaZulu Natal.

Dit is een van die plekke met die minste Christene in S.A.  Ons gemeente is betrokke deur die ondersteuning van Di. Lourens Schoeman en Bonginkosi Sithole en kinderevangelis, Maryna Schoeman.  Ons stuur ook elke jaar ‘n korttermyn uitreikspan na die gebied.

msinga-sithole-lourens

HINT: There are NO posts in the category called Events